Die Uitsonderlike Snowflake Versameling (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Daar is niks beter as die aroma en smaak van varsgebakte produkte nie. Om hierdie plesier in jou eie huis te ervaar, sluit Die Uitsonderlike Snowflake Versameling 'n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge, tot nuwe,...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Uitsonderlike Snowflake Versameling (ePub)“
Daar is niks beter as die aroma en smaak van varsgebakte produkte nie. Om hierdie plesier in jou eie huis te ervaar, sluit Die Uitsonderlike Snowflake Versameling 'n reeks eenvoudige en maklike resepte in wat wissel van klassieke gunstelinge, tot nuwe, opwindende happies. Die boek bied 'n uitsonderlike versameling van soet en sout resepte vir koeke, nageregte, koekies, terte, pasteie, skons en muffins. Die lesers sal nie slegs tradisioneel Suid-Afrikaanse resepte ontdek wat deur ons grootouers gebak is nie, maar ook resepte in pas met moderne neigings, wat van nuwe bestanddele soos songedroogde tamaties en bosbessies gebruik maak. Basiese vaardighede en bestanddele wat reeds beskikbaar is, word vereis om hierdie resepte voor te berei. Dit is nie nodig vir spoggerige kombuistoerusting of volksvreemde, duur bestanddele nie en tog is daar talle opwindende idees en nuwe resepte om jou geinspireerd te hou. Vir die groentjie is daar talle basiese tegnieke, praktiese wenke en variasies om jou te help om keer op keer heerlike en pragtige sout- en soetgebak te lewer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Heilie Pienaar
- 2012, 176 Seiten, Afrikaans
- ISBN-10: 1432301918
- ISBN-13: 9781432301910
- Erscheinungsdatum: 11.12.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 6.57 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Uitsonderlike Snowflake Versameling"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Uitsonderlike Snowflake Versameling“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Uitsonderlike Snowflake Versameling".
Kommentar verfassen