Die Weerwolf van die vloot (ePub)
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Privaat Eerste klas Aiden Kaas het by die Mariene aangesluiot vir al die verkeerde redes. Na ontplooing na Irak op negentien, wou hy net sy toer klaar maak. Maar nadat hy deur 'n waarskynlike mal majuhideen gebyt is, ly hy aan 'n seldsame siekte , een met nagevolge wat hy nie in sy woldse drome sou kon voorspel nie. En die siekte het hom aan groter gevare bloodgestel as wat sy onplooing ooit kon. Aiden besef wat dit beteken om 'n man te word, en hoe hy tot verhaal moet kom met wat hy geword het.
Waarskuwing: Boek bevat dele met geweld en seks.
My ondergradueerde diploma het ek in Amerka verkry aan die Amerikaanse Vloot Akedemie(klas van 1979), en het die Amerikaanse Internationale diploma verwerf aan die Universiteit van Karlifornia, San Diego, verwerf meesters en doktersgrade.
Ek was lewenslank lid van die Gestermde Amerikaande Veterane van wêreldoorloë, die Amerikaanse Vloot Akedemie Alumni Assosiasie, en die Wetenskaps fiksie en fantasie skrywers van Amerika.
Ek het redelike wye talente. Ek het toekennings in fotografie, kook en verskeie sportsoorte, nationale kampioenskappe gewen in rugby en equestrian geleenthede. Ek is lief vir lees, sport, oefeninge, kook, reis en fotografie.
Ek het my eerste werk in 1978 gepubliseer, 'n kort verhaal getiteld "Secretion". Sedertdien is ek gepubliseer in koerante, tydskrifte en boek formaat fiksie, politiese wetenskap, besigheid, weermag, en persoonlike ooroorkoms velde.
Ek skryf oor ek lief is daarvoor. En kan net hoop dat die wat my boeke lees genot daaruit kry en nodige informasie uit my proberslae sal kry.
Sluit aan by my e-pos lys en vind uit oor boek promosies http://eerpurl.com/bnFSHH.
- Autor: Jonathan P. Brazee
- 2017, Afrikaans
- Verlag: Semper Fi Press
- ISBN-10: 1507182171
- ISBN-13: 9781507182178
- Erscheinungsdatum: 27.04.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.34 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Weerwolf van die vloot".
Kommentar verfassen