Die wereld is my drom (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die wereld is my drom (ePub)“
Vir kinders is die hele wereld 'n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. Elke onderwerp wat jy kan opnoem kan Hudson in 'n drom verander en dit ongelooflik laat klink.Dit is baie mooi uitgebeeld met waterkleur, dit inspireer kinders om kreatief te wees met gewone voorwerpe om hul.Wag net en kyk wat doen hy met sy tuisgemaakte dromme! Dit mag dalk die konsert van die eeu wees of op eindig as 'n paar kloppende hoofpyne. Dit maak nie saak wat die uitkomste is nie, dit gaan pret wees.
Autoren-Porträt von Amber Richards
Gebore in die beeldskone stad van Washigton, die skrywer Amber Richards was nog altyd omring met inspirasie. Sy skryf en ontwerp vir so lank as wat sy kan onthou, sy noem nogsteeds die Noord-Wes Pacific haar tuiste.Amber se boeke strek oor 'n veelsydige onderwerpe, maar al die boeke het een ding in gemeen. Haar liefde vir die natuur, kinders en familie is die basis van elke boek en haar passie is sigbaar op elke bladsy. Onlangs het sy waterkleur kunstenaar op haar katalogus van haar talente by gesit, sy het slegs nodig om deur haar venster na buite te kyk vir motivering.
Wanneer Amber nie lewe in 'n nuwe boek of skildery blaas nie is sy in die teenwoordigheid van 'n liefdevolle familie. Sy is die trotse ma van twee kinders en geniet elke oomblik wat sy saam haar vyf kleinkinders spandeer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Amber Richards
- Altersempfehlung: Bis 2 Jahre
- 2017, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1507115717
- ISBN-13: 9781507115718
- Erscheinungsdatum: 22.11.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.29 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die wereld is my drom"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die wereld is my drom“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die wereld is my drom".
Kommentar verfassen