Dis effens gekompliseerd / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Wat doen 'n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in 'n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dis effens gekompliseerd / Romanza (ePub)“
Wat doen 'n meisie wanneer sy haar verlowing verbreek en op dieselfde dag haar in 'n uiters aantreklike skrywer vasloop? Een wat haar uit die staanspoor van haar eks verloofde laat vergeet. Dis die dilemma waarin Miaan Swiegers haar bevind. Alex Combrinck is boonop die ridderlike tipe en red haar uit 'n ongemaklike situasie. Eintlik meer as een keer. Hy nooi haar na sy ouers se hotel vir die kerstyd en teen haar beterwete stem sy in. Miaan durf egter nie vir die aantreklike Alex val nie, want sy het 'n verlede. Met drie verbreekte verlowings op haar kerfstok kan sy onmoontlik nie goeie trou materiaal wees nie. Sy erken dit ook prontuit. Wat haar betref hou die liefde nie vir altyd nie. Sy waarsku Alex om nié op haar verlief te raak nie. Sy gaan dalk net sy hart breek. Of hy gaan luister is egter 'n ander saak.
Autoren-Porträt von Dina Botha
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dina Botha
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352882
- ISBN-13: 9781776352883
- Erscheinungsdatum: 01.12.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dis effens gekompliseerd / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dis effens gekompliseerd / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dis effens gekompliseerd / Romanza".
Kommentar verfassen