Ek glo! (eBoek) (PDF)
'n Geloofsreis vir kinders
(Sprache: Afrikaans)
Het jou kinders al ooit oor dinge gewonder soos: “Wie is God?” of: “Hoekom het Jesus aarde toe gekom?” of: “Hoe kan ek van die hemel weet?” Dan is dié boek spesiaal vir jou bedoel. Daar is vrae waarop ons nooit ’n antwoord sal kry nie, maar EK GLO! gee...
Leider schon ausverkauft
eBook
4.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ek glo! (eBoek) (PDF)“
Het jou kinders al ooit oor dinge gewonder soos: “Wie is God?” of: “Hoekom het Jesus aarde toe gekom?” of: “Hoe kan ek van die hemel weet?” Dan is dié boek spesiaal vir jou bedoel. Daar is vrae waarop ons nooit ’n antwoord sal kry nie, maar EK GLO! gee antwoorde waarvan ons seker kan wees en wat ons met ons hele hart kan glo.
Neem jou kinders saam met Ben, Blykie en Tomas op ’n heerlike, opwindende avontuur. Hulle is drie gewone kinders, net soos joune. Hulle het baie vrae, en hulle kry antwoorde op ongewone plekke, soos in grotte, kastele en in spieëls. Op hierdie avontuur leer hulle oor vriendskap en hoe om as kinders van God te leef. Hulle leer meer oor God en hoe om groot Bybelse waarhede te onthou. En bo alles leer hulle Jesus ken as hulle heel beste Vriend.
EK GLO! is bedoel vir kinders wat deel wil wees van die groot lewensavontuur. Hierdie boekie sal hulle help om waarhede te ontdek wat hulle geloofslewe vir altyd sal rig.

Bibliographische Angaben
- Autor: Dave Strehler
- 2004, 256 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431617601
- ISBN-13: 9781431617609
- Erscheinungsdatum: 26.05.2004
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 30 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Ek glo! (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ek glo! (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ek glo! (eBoek)".
Kommentar verfassen