Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans / LAPA Publishers (ePub)
Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans
(Sprache: Afrikaans)
Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen 'n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans / LAPA Publishers (ePub)“
Witbaadjies. Dít is hoe die prefekte by Gravitas bekend staan. Om nié op die Lys van Dertig te kom nie, is vir elkeen 'n verskrikking in Middernagklub. Van uitslip en reëls breek is daar dan geen sprake nie. Daarom hou Elle en haar pelle hulle laaste middernagfees. En toe die Middernagklub op heterdaad betrap word, is dit die begin van nog 'n Gravitas-avontuur. In Pienk bikini gee die woord matriek vir Elle 'n knop in haar keel. As hoofmeisie gaan daar 'n groot verantwoordelikheid op Elle se skouers rus. En as Elle dit waag om 'n voet verkeerd te sit, sal Shia dadelik haar plek inneem. Kort voor lank het Elle egter groter probleme toe 'n verspotte modderstoeigeveg by die kinderhuis (en parmantige pienk onderklere) onverwags groot nuus word. In Strikdans skop Elle se matriekjaar op 'n aaklige noot af. Daar is skielik probleme tussen haar en Alex, haar kêrel. En Gravitas het 'n nuwe waarnemende skoolhoof wat 'n veer vir die skooltradisies voel. Elle probeer red wat te redde is - maar dit kan haar dalk haar hoofmeisiebalkie kos ...
Autoren-Porträt von Christien Neser
Christien Neser het grootgeword in Bloemfontein en Pretoria. Sy het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en by Tukkies as spraakterapeut gekwali-fiseer. Tans woon sy saam met haar man en honde in Bryanston, Johannesburg. Hulle het drie kinders (Louise, Michael en Chris) wat al uit die nes uit is. Bedags werk sy deeltyds as spraakterapeut en saans skryf sy. Ander belangstellings van Christien sluit in: Franse klasse, tandem-fiets ry, lees en tuinmaak. In haar praktyk spesialiseer sy in lees en meertaligheid.
Bibliographische Angaben
- Autor: Christien Neser
- 2021, 440 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639601685
- ISBN-13: 9780639601687
- Erscheinungsdatum: 01.09.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.58 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Elle-reeks Omnibus 3: Middernagklub, Pienk bikini, Strikdans / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen