Evangelie na Openbaring (ePub)
AS JESUS IN MATT. 28:20 AAN DIE DISSIPELS GESÊ HET:
"HY IS MET HULLE TOT
DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD":
Waar is Jesus vandag?
Hoe kommunikeer Hy vandag met ons?
God sê ons moet die Koninkryk soek HOE en WAAR?
Soek ons dalk op die...
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
WIL JY WEET!!!
AS JESUS IN MATT. 28:20 AAN DIE DISSIPELS GESÊ HET:
"HY IS MET HULLE TOT
DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD":
Waar is Jesus vandag?
Hoe kommunikeer Hy vandag met ons?
God sê ons moet die Koninkryk soek HOE en WAAR?
Soek ons dalk op die verkeerde plek?
Word Christus se wederkoms nie met die voleinding van tye verwar nie?
Wat is die verskil tussen die Bybel en die Lewende Woord van God?
Wat verstaan ons van die begrippe: geestelik en natuurlik?
Waarom was Paulus se kerk 'n sekte genoem?
Waar is die hemel, en hoeveel hemele is daar?
Wat verstaan ons van die lewe voor en na die dood?
Jesus het meestal eenvoudige mense gebruik vir Sy evangelie sal dit vandag nog so wees?
('n Model vir die beter verstaan van
hierdie vrae word aangebied)
Besef jy dat die ontkenning van Jesus se teenwoordigheid dieselfde beteken asof Hy weer gekruisig word! (Heb 6:4-6)
- Autor: Stephanus van der Merwe van der Merwe
- 2019, Afrikaans
- Verlag: Dr Stephanus Van Der Merwe van der Merwe
- ISBN-10: 1370709153
- ISBN-13: 9781370709151
- Erscheinungsdatum: 18.02.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.28 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Evangelie na Openbaring".
Kommentar verfassen