Gert & Joey (ePub)
Nuwe lig op 'n raaisel van dertig jaar
(Sprache: Afrikaans)
Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Gert & Joey (ePub)“
Vir Suid-Afrikaners het hierdie begrippe sinoniem geword met die name van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff. In die dertig jaar sedert die tragiese verdwyning van ses jong skoolmeisies en die dramatiese skietdood van die land se berugste egpaar, hang onbeant- woorde vrae steeds in die lug. Die makabere raaisels wat hulle agtergelaat het, het nie saam met hulle gesterf nie.
Joernalis Pieter van Zyl gee in hierdie boek, waarvoor hy eksklusiewe toegang tot Huisgenoot se uitgebreide argief gehad het, 'n volledige oorsig oor die¿ voortslepende sage. Rolspelers wat direk by die saak betrokke is en was, se insigte en ervarings word betrek om opnuut sin van die tragedie te probeer maak. Naasbestaandes van die meisies wat verdwyn het, asook die¿ van Van Rooyen en Haarhoff, is deur die skrywer genader. Kenners, waaronder sielkundiges, kriminoloe¿, baasspeurders, handskrifontleders en selfs sieners, verskaf 'n sonderlinge blik op die gebeure wat by Suid-Afrikaners bly¿ spook.
Die tragedie verkry 'n nuwe dimensie wanneer dit beskou word teen die agtergrond van Suid-Afrika drie dekades gelede. Dit blyk ook dat Van Rooyen en Haarhoff nie in isolasie kon optree nie, maar waarskynlik deel was van 'n uitgebreide misdaadnetwerk.
Hiertoe boek sal niemand koud laat nie.

Autoren-Porträt von Pieter van Zyl
Pieter van Zyl is digby die Moot, vanwaar Gert van Rooyen en Joey Haarhoff glo op slagoffers jag gemaak het, gebore. As verslaggewer het hy vir Beeld en Die Burger gewerk en is nou al senior skrywer by Huisgenoot vir vyftien jaar. Hy het verskeie akkolades vir sy joernalistieke werk ingepalm. Naas vier ATKV Mediaveertjies was hy 'n Vodacom Joernalis van die Jaar-kategoriewenner en Joernalis van die Jaar by Media24-tydskrifte. Pieter het ook die Citadel Words on Money Joernalis-prys vir harde nuus verower, en het 'n Sanlam-toekenning ontvang as beste nuweling vir Uitnemende Finansiële Joernalistiek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pieter van Zyl
- 2018, 1. Auflage, 216 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 1776093151
- ISBN-13: 9781776093151
- Erscheinungsdatum: 01.09.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Gert & Joey"
0 Gebrauchte Artikel zu „Gert & Joey“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Gert & Joey".
Kommentar verfassen