Glam-divas omnibus (ePub)
(Sprache: Englisch)
Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: 'n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is,...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
16.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Glam-divas omnibus (ePub)“
Talia, Didi en Lienka is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Noudat hulle in graad tien is, weet hulle presies wat die skool nodig het: 'n funky agentskap wat partytjies reël, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Maar as jy in graad tien is, is dit nie kinderspeletjies om almal te oorreed om jou ernstig op te neem nie. Tussen die agentskap, meisies wat vasbeslote is om die Glam-divas se lewens te versuur en seuns wat hulle knieë lam maak, is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Lees nou al drie hierdie geliefde verhale saam in een lekkerlees-omnibus.
Autoren-Porträt von Solet Scheeres
Solet Scheeres is die skrywer van die gewilde Klub 17 reeks vir tieners wat gepubliseer is van 1998-2000, asook die Glam-divas reeks van 2011-2013. In 2017 publiseer sy ook die kinderboek Die leeutemmer se assistent. Sy word wyd erken as `n Suid-Afrikaanse kinderboekdeskundige. Haar stokperdjies sluit inlees, tuinmaak en die versamel van verskillende uitgawes van Alice in Wonderland.
Bibliographische Angaben
- Autor: Solet Scheeres
- 2020, 552 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0639600433
- ISBN-13: 9780639600437
- Erscheinungsdatum: 14.05.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.98 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Glam-divas omnibus"
0 Gebrauchte Artikel zu „Glam-divas omnibus“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Glam-divas omnibus".
Kommentar verfassen