Hagedash die Hadeda / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin - die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hagedash die Hadeda / Struik Nature (ePub)“
'n Pragtige storie, in rymende versvorm, wat handel oor 'n hadeda wat lief is om te sing. Kinders regoor die land sal goed bekend wees met Hagedash en haar gesin - die karakters is geskep uit die komiese voëls wat elke dag op die grasperke by hulle huise te siene is. Die teks vertel die storie van Hagedash, Hagar en hulle familie en werp 'n insiggewende blik op die kenmerke en gewoontes van hadedas. Wat oorspronklik 'n rustige toneel is word vinnig omskep in 'n groot beroering - maar alles kom tot 'n vredeliewende einde. Die kleurvolle, vrolike illustrasies is deur Claire Norden, 'n bekwame kinderboek-illustreerder, geskep. 'n Bladsy gevul met plakkers spoor jong lesers aan om aktief aan die storie deel te neem. Dit is die derde titel in Struik Nature se 'Oorspronklike Afrika-verhale' reeks wat in die toekoms as klassieke plaaslike kinderliteratuur bestempel sal kan word. Hierdie verhaal sal by kinders en hul ouers aanklank vind. Die boek is ook in Engels beskikbaar.
Autoren-Porträt von Charles de Villiers
Charles de Villiers werk op die gebied van rekenaarstelsel-ontwerp. Sy rare sin vir humor word veral in sy kinderrympies uitgebeeld.
Bibliographische Angaben
- Autor: Charles de Villiers
- Altersempfehlung: 3 - 6 Jahre
- 2014, 1. Auflage, 28 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775841928
- ISBN-13: 9781775841920
- Erscheinungsdatum: 01.10.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.13 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hagedash die Hadeda / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hagedash die Hadeda / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hagedash die Hadeda / Struik Nature".
Kommentar verfassen