Hart van goud / Harte Bd.5 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ¿ skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met 'n gewilde country groep sing, ¿ lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hart van goud / Harte Bd.5 (ePub)“
Op die oog af lyk dit of daar niks is wat Stella Smith nie kan doen nie. Sy kan dans met ¿ skinkbord vol drankies, haar stempel afdruk as sy saam met 'n gewilde country groep sing, ¿ lekkende kraan en stukkende pyp regmaak, blomme rangskik en selfs kerkorrel speel. Daar is egter iets wat sy nie kan doen nie: om normaal op te tree as Kyle White in die vertrek is. Kyle het sy toekoms en sy loopbaan deeglik beplan. Hy is op pad San Francisco toe. Daar sal hy nie net die seun van 'n goewerneur wees nie, maar ¿ talentvolle argitek in eie reg. Ridgeway is net ¿ vinnige stop voor dan, maar die ongelooflike sexy kroegmeisie Stella maak gevoelens in hom wakker en krap sy planne deurmekaar.
Autoren-Porträt von Didi Potgieter
Didi Potgieter woon op Potchefstroom. Haar eerste Romanza, Leer my liefhê verskyn in Januarie 2014 en daarna sien vele ander Romanzas, Super-Romanzas en Novelles die lig. Met soveel onvertelde stories in haar kop en hart, hoop sy om nog lank liefdesverhale te skryf. Didi wen in 2018 die ROSA Imbali-toekenning met Liefde vir 'n Ridder en in 2021 vir As dit voel soos Liefde. Didi was ook al drie keer 'n finalis vir die ATKV-Woordveertjiesprys vir romanse.
Bibliographische Angaben
- Autor: Didi Potgieter
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351762
- ISBN-13: 9781776351763
- Erscheinungsdatum: 01.07.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hart van goud / Harte Bd.5"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hart van goud / Harte Bd.5“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hart van goud / Harte Bd.5".
Kommentar verfassen