Hemel toe en terug (eBoek) (ePub)
n Dokter se verstommende vertelling van haar dood, die hemel, engele en 'n nuwe lewe
(Sprache: Afrikaans)
Tydens ’n vakansie in Chili gebeur die ondenkbare met dr. Mary Neal. Terwyl sy op die Fuyrivier met haar kajak roei, word sy onder ’n waterval vasgekeer, en sy verdrink.
HEMEL TOE EN TERUG is Mary se merkwaardige verhaal van haar geestelike reis en wat...

Leider schon ausverkauft
eBook
6.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hemel toe en terug (eBoek) (ePub)“
Tydens ’n vakansie in Chili gebeur die ondenkbare met dr. Mary Neal. Terwyl sy op die Fuyrivier met haar kajak roei, word sy onder ’n waterval vasgekeer, en sy verdrink.
HEMEL TOE EN TERUG is Mary se merkwaardige verhaal van haar geestelike reis en wat gebeur het toe sy van lewe na dood, en terug na die lewe op aarde beweeg het. Sy deel haar emosies en vertel wat sy in die hemel ervaar het, haar kommunikasie met die engele en hoe hartseer sy was toe sy besef dit is nog nie haar tyd om in die hemel te bly nie.
Hierdie gebeurtenis het vir Mary ’n nuwe verstaan gegee van haar doel op aarde, haar bewustheid van God en haar verhouding met Jesus verinnig, en haar eie geestelike reis verdiep.
HEMEL TOE EN TERUG sal jou herinner aan die hoop en belofte van die hemel terwyl jou eie wandel met God verryk sal word.

Bibliographische Angaben
- Autor: Mary C. Neal
- 2013, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431600822
- ISBN-13: 9781431600823
- Erscheinungsdatum: 16.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.64 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hemel toe en terug (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hemel toe en terug (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hemel toe en terug (eBoek)".
Kommentar verfassen