Hoe om 'n trein te stop (ePub)
'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te...
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.
'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika behandel word. 'n Reis om mense te leer dat jy nie geweld hoef te gebruik om die wêreld te verander nie. 'n Reis om die wêreld 'n beter plek te maak. 'n Lang reis wat begin met een klein woordjie: Nee.
In hierdie boek maak jong lesers op 'n boeiende, toeganklike wyse kennis met een van Suid-Afrika - en die wêreld - se grootste en dapperste helde, die groot gees Gandhi.
- Autoren: Stephanie Ebert , Kathryn Pillay
- Altersempfehlung: 3 - 9 Jahre
- 2024, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Pan Macmillan South Africa
- ISBN-10: 1776253736
- ISBN-13: 9781776253739
- Erscheinungsdatum: 16.03.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 89 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoe om 'n trein te stop".
Kommentar verfassen