Hoe om 'n ware heer groot te maak (PDF)
(Sprache: Englisch)
Iewers tussen al die rekenaarspeletjies en vuil tekkies is daar 'n gawe seun, en iewers binne-in daardie gawe seun is 'n ware heer wat net wag om te voorskyn te kom. Vir minstens agtien jaar sal jy die voorreg he om hom te help om in 'n ware heer te...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hoe om 'n ware heer groot te maak (PDF)“
Iewers tussen al die rekenaarspeletjies en vuil tekkies is daar 'n gawe seun, en iewers binne-in daardie gawe seun is 'n ware heer wat net wag om te voorskyn te kom. Vir minstens agtien jaar sal jy die voorreg he om hom te help om in 'n ware heer te ontwikkel. In Hoe om 'n ware heer groot te maak gee Kay West vir jou al die raad wat jy nodig het om seker te maak jou seun weet hoe om op te tree as sy span 'n wedstryd verloor of wanneer hy 'n meisie ontmoet van wie hy hou. Hy sal weet hoe om om 'n vurk te gebruik, hoe om op 'n vliegtuig aan te trek en wanneer dit geskik is om op te staan vir sy of iemand anders se regte. Hoe om 'n ware heer groot te maak is deel van die Goeie Maniere-reeks oor die tydlose, basiese rels van goeie gedrag. Dit is vol kosbare lesse vir jou jong heer-in-wording en is gefokus op werklike onderwerpe soos hoe om 'n goeie sportman te wees, om by maats te gaan speel en goeie persoonlike gewoontes. Dit sluit in: Persoonlike stories oor elke onderwerp Voorstelle vir ouderdomme wanneer kinders sekere rels moet begin toepas Nuttige idees geskryf sodat jy dit maklik kan onthou Voorstelle oor hoe ouers 'n goeie voorbeeld kan stel Hoe om 'n ware heer groot te maak is 'n onmisbare bron vir ouers wat hoop dat hul seuns mans sal word op wie hulle trots kan wees.
Bibliographische Angaben
- Autor: Kay West
- 2012, 224 Seiten, Englisch
- Verlag: Struik Christian Media
- ISBN-10: 1415322562
- ISBN-13: 9781415322567
- Erscheinungsdatum: 05.08.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hoe om 'n ware heer groot te maak"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hoe om 'n ware heer groot te maak“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoe om 'n ware heer groot te maak".
Kommentar verfassen