Hoe verklaar jy dit? (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?
Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte
sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hoe verklaar jy dit? (ePub)“
Ons weet dat die maan iets met die getye te doen het, maar het jy geweet dat jy met volmaan altyd dieselfde kant van dié hemel-liggaam sien? Of dat gaap aansteeklik vir die mens en sommige diere is?
Hierdie feite is deel van 'n magdom kennis oor die natuur, fisiese wetenskap en die ruimte wat die RSG-program Hoe verklaar jy dit? reeds vir 37 jaar lank beantwoord. Die publikasie bevat 'n keur uit die honderde vrae van nuuskierige luisteraars wat deur kundiges verduidelik is om die wêreld minder vreemd te maak, want nie alle kennis van die wêreld om ons is voor die hand liggend nie. Daar is derduisende verskynsels in die natuur en ruimte wat vra om verklaar te word. Dan praat ons nie eens van die mensgemaakte uitvindings nie.
Hoe verklaar jy dit? sal jou belangstelling in die wêreld om jou prikkel. Dit is 'n boek wat op sy eie gelees kan word, wat op die koffietafel kan lê en wat saam kan gaan kamp om wonderlike gesprekke om die braaivleisvuur uit te lok.

Bibliographische Angaben
- 2016, 1. Auflage, 200 Seiten, Afrikaans
- Herausgegeben: Danny Fourie
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1776090500
- ISBN-13: 9781776090501
- Erscheinungsdatum: 07.10.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.64 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hoe verklaar jy dit?"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hoe verklaar jy dit?“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoe verklaar jy dit?".
Kommentar verfassen