Hoezit14 (PDF)
Die wonderwereld van perde en ponies
wat is die verskil tussen 'n perd en 'n ponie?watter soort perd kan meer as 'n klein motor weeg?waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wereld gebruik? hoe moet jy jou perd of ponie versorg?ontdek die wonderlike wereld van perde en ponies met...
Leider schon ausverkauft
eBook
4.83 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hoezit14 (PDF)“
wat is die verskil tussen 'n perd en 'n ponie?watter soort perd kan meer as 'n klein motor weeg?waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wereld gebruik? hoe moet jy jou perd of ponie versorg?ontdek die wonderlike wereld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwereld van perde en ponies kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! maak van naderby kennis met van die indrukwekkendste perderasse, vind uit wat alles by 'n ryskool gebeur, ontmoet perde se verlangse familie in die diereryk, en ontdek 'n paar asemrowende perderekords!die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen
- 2018, 48 Seiten
- ISBN-10: 0799384143
- ISBN-13: 9780799384147
- Erscheinungsdatum: 01.01.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hoezit14"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hoezit14“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hoezit14".
Kommentar verfassen