Hykie Berg: My storie van hoop (ePub)
My storie van hoop
(Sprache: Afrikaans)
Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Hykie Berg: My storie van hoop (ePub)“
Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie.
Autoren-Porträt von Hykie Berg, Marissa Coetzee
Hykie Berg is in Pretoria gebore en het ook daar skoolgegaan. Hy het drama studeer en was al te sien in reekse soos Egoli, Plek van die vleisvreters en Binnelanders, en rolprente soos Dis ek, Anna. In 2011 neem hy aan die realiteitskompetisie Survivor South Africa deel en wen die reeks. Hykie is passievol daaroor om mense te help wat in verslawing verval het. Hy is getroud met Melissa en bly in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autoren: Hykie Berg , Marissa Coetzee
- 2017, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 079632056X
- ISBN-13: 9780796320568
- Erscheinungsdatum: 18.08.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.36 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Hykie Berg: My storie van hoop"
0 Gebrauchte Artikel zu „Hykie Berg: My storie van hoop“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Hykie Berg: My storie van hoop".
Kommentar verfassen