In die teenwoordigheid van die Allerhoogste (ePub)
n Jaar van geestelike groei
(Sprache: Afrikaans)
Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wêreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jy's reg! Daar is...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.99 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In die teenwoordigheid van die Allerhoogste (ePub)“
Jy is ongetwyfeld op soek na rus, daarom het jy nou hierdie boek in jou hand. Aan die een kant is jy elke dag deel van hierdie gejaagde wêreld. Maar aan die ander kant weet en glo jy dat daar iets meer vervullends in die lewe moet wees. En jy's reg! Daar is regtig meer vreugde in die lewe te vind as wat die meeste mense tans geniet. 'n Lewe van rustigheid en innerlike vrede is selfs vandag nog moontlik. Om God se vrede te ervaar, daardie vrede wat jou elke dag soos 'n tevrede kind in die teenwoordigheid van jou hemelse Vader laat sit, vra egter dissipline en oefening. So 'n lewe kom nie vanself nie. Dit vra toewyding en gehoorsaamheid, maar dit vra ook luister en rus. Hierdie jaarboek is bedoel as jou gids op die pad na 'n meer gedissiplineerde lewe saam met God. Dit wil jou stap vir stap, dag vir dag en maand vir maand begelei deur 'n paar geestelike oefeninge sodat jy aan die einde van die jaar iemand kan wees wat nuwe geestelike vreugde ervaar. Geniet hierdie jaarprogram. Gebruik dit as jou bousteen vir jou jaar van geestelike groei. Dan gaan dit die opwindendste een ooit wees.
Autoren-Porträt von Stephan Joubert
Stephan Joubert se grootste vreugde is om die Here lief te hê en om mense op vars nuwe maniere te dien. Sy werksdag begin by ekerk, 'n virtuele en praktiese geloofsgemeenskap wat mense deur 'n digitale bediening en noodprojekte inspireer. Hy is verbind as deeltydse leraar aan Pierre van Ryneveld Gemeente en is met opleiding en prediking betrokke by Mosaïek; Kerksondermure en Alberton Lewenssentrum. Stephan is ook 'n Buitengewone Professor in Teologie aan die Universiteit van die Vrystaat. Hy behartig 'n rubriek genaamd "Goeie Nuus" in Beeld, en rubrieke in LIG en ander tydskrifte. Die Boodskap, 'n eietydse vertaling van die Bybel saam met Jan van der Watt, is een van die mylpale in sy lewe. In 2010 is die Andrew Murray prys toegeken aan hom vir Jesus: 'n Radikale Sprong. Meer as 60 Afrikaanse boeke; drie Engelse boeke, twee akademiese boeke in Duitsland en kort anderkant 50 artikels in akademiese tydskrifte het ook reeds die lig gesien.
Bibliographische Angaben
- Autor: Stephan Joubert
- 2021, 1. Auflage, 384 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776353900
- ISBN-13: 9781776353903
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In die teenwoordigheid van die Allerhoogste"
0 Gebrauchte Artikel zu „In die teenwoordigheid van die Allerhoogste“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In die teenwoordigheid van die Allerhoogste".
Kommentar verfassen