In 'n oogwink (PDF)
In 'n oogwink kan alles verander...en dat wat?
(Sprache: Englisch)
Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om 'n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „In 'n oogwink (PDF)“
Sarah Harper sal enigiets doen om sukses te behaal. Sy staan nie vir enigiets of enigiemand terug nie. By die werk moet sy net eenvoudig bo uitkom; by die huis dryf sy haarself om 'n superma te wees. Die pas waarteen sy leef is so vinnig soos die motor waarmee sy ry. Die lewe is bedoel om geleef te word, en Sarah Harper is daarop uit om alles uit die lewe te haal wat sy kan. Vir haar kinders is Sarah so lief dat haar asem skoon wegslaan as sy daaraan dink. Sy het haar man ook baie lief, maar ongelukkig voel dit vir hom hy moet met haar werk kompeteer vir haar aandag. Dit laat haar skuldig voel, maar die begeerte om 'n sukses te wees is allesoorweldigend. Tot een koue, renerige herfsoggend. Soos gewoonlik jaag Sarah werk toe en wanneer sy 'n brug oorsteek, begaan sy 'n berekeningsvout. En so verander haar lewe in 'n oogwink. Haar motor verlaat die pad en sy beland in die rivier. Die kanse dat sy kon oorleef, is skraal en reddingsbeamptes begin naarstiglik soek na haar liggaam. Wat hulle nie besef nie. Is: Sarah leef nog. Dit wat Sarah in hierdie oomblikke beleef, benvloed haar hele uitkyk op die lewe - die verlede, die hede en die toekoms. Haar wreld sal nooit , ooit weer dieselfde wees nie. In 'n oogwink is 'n meesleurende roman geskryf deur Joyce Meyer en Deborah Bedford. Verdiep jou in die verhaal van 'n vrou wat die dood moes ervaar om die lewe te verstaan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Joyce Meyer
- 2011, 248 Seiten, Englisch
- Verlag: Struik Christian Media
- ISBN-10: 1415317836
- ISBN-13: 9781415317839
- Erscheinungsdatum: 05.10.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "In 'n oogwink"
0 Gebrauchte Artikel zu „In 'n oogwink“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "In 'n oogwink".
Kommentar verfassen