Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.49 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm / LAPA Publishers (ePub)“
Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos. In Innovasie bekyk ons van die uitvindings - deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel - as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas. Sommige van hierdie uitvindsels kan lewens red; ander, soos 'n unieke manier om titaan te veredel, kan 'n nuwe era in die nywerheidsindustrie van Suid-Afrika beteken.
Autoren-Porträt von Sarah Wild
Sarah Wild is 'n bekroonde Wetenskap-joernalis. Sy is die Mail & Guardian se Wetenskap-redakteur en is in 2013 as Suid-Afrika se voorste Wetenskap-joernalis benoem. Wild het in 2012 haar eerste vollengte niefiksie boek, Searching African Skies: The Square Kilometre Array and South Africa's quest to hear the songs of the stars, gepubliseer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Sarah Wild
- 2015, 223 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799376698
- ISBN-13: 9780799376692
- Erscheinungsdatum: 01.09.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.62 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen