Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die GROOTSTE versameling KLOP-KLOP-grappe NOG OOIT IN AFRIKAANS!
Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te...
Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek (ePub)“
Die GROOTSTE versameling KLOP-KLOP-grappe NOG OOIT IN AFRIKAANS!
Hierdie boek sal vir jou en jou maats maagpyn gee van die lag! Boonop bevat die boek prettige illustrasies. Dit is die perfekte aankoop om vir enige kind ure lank besig te hou!
Klop-klop.
Wie's daar?
Kamele.
Kamele wie?
Kamele hare, dis amper tyd vir skool.
Autoren-Porträt von Jaco Jacobs
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde top-verkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, 'n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is 'n rockster. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop. Jaco woon in Bloemfontein saam met sy vrou, Elize, sy twee dogters, Mia en Emma, drie honde, 'n kat en 'n troetel-luislang.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco Jacobs
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 80 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776354052
- ISBN-13: 9781776354054
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jaco Jacobs se groot klop-klop-grappieboek".
Kommentar verfassen