Japtrap-braai (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans ná 'n uitputtende week - het nie...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Japtrap-braai (PDF)“
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid-Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryde, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans ná 'n uitputtende week - het nie 'n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir 'n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.
Hilary Biler maak die voorbereiding van kos tydens 'n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie - die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die ingeboude houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee.
Daar is meer as 100 resepte om van te kies en te keur - beesvleis, lamsvleis, varkvleis, hoender, vis, wildsvleis, vegetariese disse, slaaie en nageregte, elkeen met foto's om jou eetlus aan te wakker. Al wat jy benodig, is jou voorskoot en 'n braaitang ...

Bibliographische Angaben
- Autor: Hilary Biller
- 2012, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432301217
- ISBN-13: 9781432301217
- Erscheinungsdatum: 04.10.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 12 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Japtrap-braai"
0 Gebrauchte Artikel zu „Japtrap-braai“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Japtrap-braai".
Kommentar verfassen