Jy's my Kersgeskenk (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk gev al nooit trou nie, want sy k om uit 'n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nooit weer in...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Jy's my Kersgeskenk (ePub)“
Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk gev al nooit trou nie, want sy k om uit 'n huis vol konflik en drama. Dit is beslis iets wat sy nooit weer in haar lewe wil hê nie.
Maar toe daag Etienne by haar w erkplek op. Hy't nie gew eet sy is die Nic Ackerman met wie hy 'n afspraak het nie, en al die gevoelens wat sy - én hy - die afgelope ses maande probeer onderdruk, borrel na die oppervlak. Hy soen haar, maar is baie gou om vir haar te sê sy voldoen nie aan die vereistes wat hy stel vir sy toekomstige vrou nie.
Anders as sy twee vriende saam met wie hy in die kinderhuis was, wil Etienne wel eendag trou. Nicola voldoen net glad nie aan een van sy vereistes nie. Maar hoekom is sy die enigste vrou by wie hy
wil wees?
Die lug vol Kersmusiek kan 'n man dalk net v an plan verander...

Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Elsa Winckler is 'n internasionaal gerekende romanseskrywer met talle boeke op haar kerfstok. Sy kom uit 'n agtergrond in opvoedkunde, en is op 40 weer terug universiteit toe om 'n Honneurs en MPhil te voltooi.Haar man is haar studenteliefde en na 44 jaar saam, drie interessante kinders en 'n kroos kleinkinders, maak hy nog altyd haar knieë lam, soos dit 'n goeie held betaam. Kenmerkend van Winckler se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk maar sensitiewe helde.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359496
- ISBN-13: 9781776359493
- Erscheinungsdatum: 01.12.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.72 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Jy's my Kersgeskenk"
0 Gebrauchte Artikel zu „Jy's my Kersgeskenk“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Jy's my Kersgeskenk".
Kommentar verfassen