Klein boek van skrikwekkende spoke / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... . sonsondergange op Mars is blou? . daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? . dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "klein...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Klein boek van skrikwekkende spoke / LAPA Publishers (ePub)“
Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... . sonsondergange op Mars is blou? . daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? . dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "klein boeke" leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2021, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639602630
- ISBN-13: 9780639602639
- Erscheinungsdatum: 01.06.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 3.77 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Klein boek van skrikwekkende spoke / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Klein boek van skrikwekkende spoke / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Klein boek van skrikwekkende spoke / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen