Koersaanpassing (eBoek) (ePub)
Herorganiseer jou privaat wereld vir die volgende gedeelte van jou reis
(Sprache: Afrikaans)
Vir elkeen wat al lank genoeg en moeilik genoeg geleef het om te besef die lewe is ’n opdraande stryd en antwoorde is nie so maklik beskikbaar nie, sal die inhoud van KOERSAANPASSING nuwe hoop bring. Die optimisme wat ons as kinders ervaar, verdwyn dikwels...
Leider schon ausverkauft
eBook
5.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Koersaanpassing (eBoek) (ePub)“
Vir elkeen wat al lank genoeg en moeilik genoeg geleef het om te besef die lewe is ’n opdraande stryd en antwoorde is nie so maklik beskikbaar nie, sal die inhoud van KOERSAANPASSING nuwe hoop bring. Die optimisme wat ons as kinders ervaar, verdwyn dikwels in ons volwasse jare en die strewe na ideale word vervang met ’n lewe gebou op verpligtinge.
Die boek is ingedeel in vier afdelings: koersaanpassing, begin met ’n oproep om iets agter te laat, daag ons uit om te volg en gedy as ons ons inspan om te strek na die hoogste moontlikhede. Hiermee lei die skrywer lesers in ’n nuwe rigting met hoop en optimisme as reisgenote.
KOERSAANPASSING fokus ook op die Bybelse temas wat die basis bied vir alle lewensveranderende waarhede:
• die verskuilde bedoelings van God
• die verskuilde waarde van die Bybelse mense
• die verskuilde belonings van die hemel
Elke leser kan beheer neem oor die koers waarop sy of haar lewe is. En dis nooit te laat vir ’n koersaanpassing nie.

Bibliographische Angaben
- Autor: Gordon MacDonald
- 2000, 252 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431607967
- ISBN-13: 9781431607969
- Erscheinungsdatum: 20.10.2000
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.73 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Koersaanpassing (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Koersaanpassing (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Koersaanpassing (eBoek)".
Kommentar verfassen