KomInPas met Afrikaans (PDF)
EAT
kominpas met afrikaans eerste addisionele taal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. wenke in die benadering van leesvaardigheid...
Leider schon ausverkauft
eBook
15.46 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „KomInPas met Afrikaans (PDF)“
kominpas met afrikaans eerste addisionele taal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word. die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op. wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word. daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. kominpas met afrikaanse eerste addisionele taal is saamgestel deur c. de villiers, ca. kruger, co. krueger, l. rautenbach, t. smith, d. struwig, e. van der merwe en n. wildenboer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Samestelling
- 2017, 136 Seiten
- ISBN-10: 0799384690
- ISBN-13: 9780799384697
- Erscheinungsdatum: 11.06.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "KomInPas met Afrikaans"
0 Gebrauchte Artikel zu „KomInPas met Afrikaans“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "KomInPas met Afrikaans".
Kommentar verfassen