Liefde is genoeg (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, 'n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië.
ek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die...
ek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde is genoeg (ePub)“
Tharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, 'n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië.
ek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir
Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.

Autoren-Porträt von Rika Cloete
Rika Cloete is gebore in Johannesburg en woon tans in Roodepoort. In 1992 matrikuleer sy aan die Hoërskool Vorentoe en ontvang haar tersiêre opleiding aan die eertydse RAU, nou UJ, waar sy vir 'n klompie jare Duitse letterkunde doseer. Sy is die skrywer van die historiese moordraaiselroman Doodsroeper (2017) en die huishoudelike noir spanningsroman Skadukant (2020). In 2002 word haar digbundel eensaamigheid gepubliseer, waarvan een van die gedigte in die bloemlesing Vers en Vrou (2020) opgeneem word. Sy het ook twee liefdesromanses en verskeie tydskrifverhale op haar kerfstok.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rika Cloete
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776356853
- ISBN-13: 9781776356850
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.54 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde is genoeg"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefde is genoeg“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde is genoeg".
Kommentar verfassen