Liefde kan roes (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop.
Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom...
Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Liefde kan roes (ePub)“
Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop.
Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie...
Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?

Autoren-Porträt von Madelie Human
Karien het hom al vyf jaar lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies en ver weg gegaan. Nou is Schalk terug en ondanks haar beste voornemens laat hy haar hart steeds vinniger klop. Hy durf nie uitvind dat sy steeds snags wakker lê oor hom nie. Hy het immers haar liefde versmaai en haar hart gebreek.Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar iets het skeefgeloop en nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie ...
Om sake te vererger, span die familie saam om die twee bymekaarte kry. Sal Schalk besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?
Bibliographische Angaben
- Autor: Madelie Human
- 2024, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1779875215
- ISBN-13: 9781779875211
- Erscheinungsdatum: 01.06.2024
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Liefde kan roes"
0 Gebrauchte Artikel zu „Liefde kan roes“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Liefde kan roes".
Kommentar verfassen