Lieflik vloei die Nyl (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om 'n blaaskans te neem en op 'n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met 'n klein eksklusiewe toergroep van tien mense ontmoet sy die Durand-broers, Paul en Robert. Van die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Lieflik vloei die Nyl (ePub)“
Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om 'n blaaskans te neem en op 'n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met 'n klein eksklusiewe toergroep van tien mense ontmoet sy die Durand-broers, Paul en Robert. Van die staanspoor af is sy aangetrokke tot die onweerstaanbare, enigmatiese Robert, maar hul albei het egter gebroke huwelike en is versigtig vir nuwe verhoudings. Gedurende die toer is daar talle drama en lewensgevaarlike situasies wat hul saam beleef. Deur alles bewys Robert dat hy 'n uitsonderlike man is en verloor Senta haar hart op hom. Stadig ontluik die liefde tussen hulle, maar kan 'n nuwe verhouding al die intriges van die Nyl oorleef?
Autoren-Porträt von Malene Breytenbach
Malene Breytenbach woon in Stellenbosch met haar man, Willie. Hulle het een dogter, Karen, wat met Barry Botha getroud is en daar is nou twee kleinkinders, Mia en James. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gewerk toe haar eerste romanse, Palmyra herleef, in 2005 deur LAPA Uitgewers gepubliseer is. Sedertdien is byna vyftig van haar romanses (kontemporêr, medies en histories) deur LAPA en Tafelberg (NB) Uitgewers gepubliseer. Sy geniet dit terdeë om romanses te skryf. Tans skryf sy voltyds. Sy skryf ook romans, kortverhale en koerantartikels en lewer gereeld resensies vir tydskrifte en koerante.
Bibliographische Angaben
- Autor: Malene Breytenbach
- 2022, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776352548
- ISBN-13: 9781776352548
- Erscheinungsdatum: 01.11.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.43 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Lieflik vloei die Nyl"
0 Gebrauchte Artikel zu „Lieflik vloei die Nyl“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Lieflik vloei die Nyl".
Kommentar verfassen