Maanengel (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer opgewonde maak nie. Tot die aand wat sy vir Lukas vir die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Maanengel (ePub)“
Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer opgewonde maak nie. Tot die aand wat sy vir Lukas vir die eerste keer op die strand sien. Terwyl hy kruisbeen op die sand sit en mediteer, met die volmaan wat bo hom uitstyg, herinner hy haar aan 'n maanengel. Nou kom verf dié maanengel haar hart en siel lig, en sy raak gou onherroeplik verlief op hom. Maar dan ontmoet sy vir Vicky, Lukas se beeldskone eks wat steeds deel is van sy lewe. Nou wonder Monya hoe ernstig hulle verhouding is en waar háár plek in hierdie prentjie is. Kan twee mense wat albei moes leer om verlies te verwerk mekaar se harte weer heel maak? Dalk meer belangrik: Is hulle dapper genoeg om die kans te waag?
Autoren-Porträt von Wilreza Smit-Theron
Wilreza Smit-Theron woon tans in Loevenstein naby Durbanville. Sy en haar man is al meer as twintig jaar getroud en het drie dogters saam. Ná sewentien jaar bedank sy uit die onderwys en is tans 'n vryskuttaalpraktisyn. Wilreza loop nog altyd met stories in haar kop rond en hou van kindertyd getrou dagboek daarvan. Sy het reeds verskeie literêre studiegidse, jeugverhale en Romanzas gepubliseer. In haar vrye tyd lees sy graag, fliek, draf en stap langs die see. Die plek waarheen sy vlug as sy haar kop wil skoonkry, is enige plek waar sy een kan word met die natuur, soos die rooi duine van die Kalahari, 'n verlate strand langs die kus van Afrika of iewers waar jy jou eie hartklop kan hoor.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wilreza Smit-Theron
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351649
- ISBN-13: 9781776351640
- Erscheinungsdatum: 01.01.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.20 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Maanengel"
0 Gebrauchte Artikel zu „Maanengel“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Maanengel".
Kommentar verfassen