Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend / Struik Nature (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus
se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende
maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame
en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar
Meneer Klaasneus...

Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
2.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend / Struik Nature (ePub)“
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus
se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende
maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame
en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar
Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.
Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë
Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met
pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere
skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente
sal 'n gunsteling by klein kindertjies wees.
Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereelde
storie vir slaaptyd wees!
Ook in Engels beskikbaar.

Bibliographische Angaben
- Autor: Charles de Villiers
- Altersempfehlung: 3 - 6 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 48 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775840921
- ISBN-13: 9781775840923
- Erscheinungsdatum: 09.12.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 14 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend / Struik Nature".
Kommentar verfassen