Meneer Koning se Ongelooflike Reis / Struik Nature (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
David du Plessis het 'n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van 'n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland....
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
2.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Meneer Koning se Ongelooflike Reis / Struik Nature (PDF)“
David du Plessis het 'n verhaal vir kinders geskep wat gebaseer is op herinneringe en fantasieë uit sy eie kinderjare. Dit vertel van 'n koningpikkewyn se reis nadat hy deur vissermanne gevang is tydens hulle besoek aan sy verafgeleë Suid-Atlantiese eiland. Na verskeie avonture en teëspoed, sowel bo as onder die water, plaaslike dieretuin bestem is - tot Moeder Natuur ingryp. Die verhaal is kleurvol deur Du Plessis geïllustreer, met breë see- en landskaptonele wat die eindeloosheid uitbeeld waarin Meneer Koning gestrand is. In elke raam en op watter skaal ook al, word die leser se oog na die pikkewyn toe gelei met sy helderoranje oog, snawel en wangkleur. Die verhaal betrek heelparty diere uit die streek, onder meer walvisse, haaie en ander seevoëls, waaronder drie ander pikkewyn-variëteite. Hierdie boek sal by kinders van oor die hele land heen 'n gunsteling word.
Autoren-Porträt von David du Plessis
David du Plessis is in Port Elizabeth gebore. Hy het 'n B.Sc.-graad by die Universiteit van Stellenbosch behaal en werk sedertdien as 'n grafiese ontwerpkunstenaar, multimedia-ontwerper, illustreerder en animasiekunstenaar. As illustreerder het hy 'n besondere belangstelling in dier- en plantkunde, veral in paleontologie en in biologie. Hy het al in Kaapstad en in Londen uitstallings behou. David het ook geïllustreer.
Bibliographische Angaben
- Autor: David du Plessis
- Altersempfehlung: 3 - 6 Jahre
- 2013, 1. Auflage, 48 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1775840565
- ISBN-13: 9781775840565
- Erscheinungsdatum: 01.04.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 7.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Meneer Koning se Ongelooflike Reis / Struik Nature"
0 Gebrauchte Artikel zu „Meneer Koning se Ongelooflike Reis / Struik Nature“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Meneer Koning se Ongelooflike Reis / Struik Nature".
Kommentar verfassen