Modes in motors / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Nes sy op haar eie voete leer staan, kom 'n man en swiep hulle onder haar uit. Nicola Steyn droom van Londen waar sy glo haar ouers se goeie naam en sakke geld vir haar die deure na die modeindustrie sal oopmaak. Haar ouers het egter ander planne. Die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Modes in motors / Romanza (ePub)“
Nes sy op haar eie voete leer staan, kom 'n man en swiep hulle onder haar uit. Nicola Steyn droom van Londen waar sy glo haar ouers se goeie naam en sakke geld vir haar die deure na die modeindustrie sal oopmaak. Haar ouers het egter ander planne. Die kraantjie is toe. Nicola kan haar droom volg, maar sy sal dit op haar eie stoom moet deursien. Vasberade stel sy 'n begroting op sodat sy aan die werk kan spring. Darem net genoeg vir 'n woonstel huur. En dít by die aantreklike werktuigkundige wat die gebou besit. Hoekom laat Stephan hierdie bedorwe brokkie net die beste weergawe van haarself wil wees? En hoe gemaak as jou hart jou een kant toe trek, terwyl jou lewenspad anderkant toe deins?
Autoren-Porträt von Louise van der Merwe
Louise van der Merwe is 'n dromer wat as tiener haar neus in 'n boek gedruk het en nooit weer opgekyk het nie. As opperste romantikus skryf sy omdat sy glo liefde raak nooit oud nie, 'n eienskap wat sy oordra in die eufories eindes waarop haar romanses afspeel. Louise is dolgelukkig getroud met haar eie held, speel bedags ma vir drie kinders, en sal tevrede heengaan as sy weet haar boeke het haar lesers gelos met 'n bietjie meer lig en liefde in hulle lewens.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louise van der Merwe
- 2021, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607004
- ISBN-13: 9780639607009
- Erscheinungsdatum: 01.05.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.29 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Modes in motors / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Modes in motors / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Modes in motors / Romanza".
Kommentar verfassen