Moenie Stres Nie! (ePub)
Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners
(Sprache: Englisch)
Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Moenie Stres Nie! (ePub)“
Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Autoren-Porträt von Alan Knott-Craig
Alan Knott-Craig is 'n welbekende Suid-Afrikaanse teg-preneur wat in sosiale media, telekommunikasie en sosiale-impaktegnologie spesialiseer. Hy is die redigeerder van die 2008-blitsverkoper Don't Panic! en die skrywer van Mobinomics, die storie van Mxit - die grootste sosialenetwerkinstrument in Afrika. Die W?reld Ekonomiese Forum het hom 'n 2009 Jong Globale Leier genoem. Knott-Craig is tans die HUB van Project Isizwe, wat gratis wi-fi-netwerke na Suid-Afrika bring.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alan Knott-Craig
- 2014, Englisch
- Verlag: Bookstorm
- ISBN-10: 1920434887
- ISBN-13: 9781920434885
- Erscheinungsdatum: 21.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.11 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Moenie Stres Nie!"
0 Gebrauchte Artikel zu „Moenie Stres Nie!“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Moenie Stres Nie!".
Kommentar verfassen