Mooiste Helena / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die hele produksiespan dink sy is vaal, oninteressant, buiten regisseur Charl de Jongh. Hy maak Helena die hof, maar los haar weer soos 'n warm patat. Is dit sy, of Kobus Snyman se besoek wat hom laat spaander het?
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt
sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mooiste Helena / Romanza (ePub)“
Die hele produksiespan dink sy is vaal, oninteressant, buiten regisseur Charl de Jongh. Hy maak Helena die hof, maar los haar weer soos 'n warm patat. Is dit sy, of Kobus Snyman se besoek wat hom laat spaander het?
Autoren-Porträt von Magda Schmidt
Magda Schmidt is die skrywersnaam van Annette Jordaan. Sy het in 2015 afgetree ná ongeveer twintig jaar as dosent in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria. Sy het onder meer op honneursvlak 'n module in kreatiewe skryfwerk aangebied. Sy is al vier-en-veertig jaar getroud met Chris Jordaan. Hulle het vyf dogters, drie skoonseuns en vier kleinkinders (en hoop op meer). Sy is van kleins af dol oor stories en glo vas in liefde en romantiek. In 2013 verskyn Lothar Neethling: 'n Lewe vertel by Litera Publikasies onder haar eie naam. Dit vertel die verhaal van haar aangenome broer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Magda Schmidt
- 2014, 107 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799354155
- ISBN-13: 9780799354157
- Erscheinungsdatum: 01.04.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.37 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Mooiste Helena / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Mooiste Helena / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mooiste Helena / Romanza".
Kommentar verfassen