My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente (ePub)
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Te dikwels as ouers dink ons eenvoudig nie daaraan om veiligheidskwessies rakende honde te leer nie, totdat daar 'n situasie gebeur. Dit is nie die tyd vir onderrig nie, maar vir aksie. Voorkoming kan 'n lang pad gaan. Selfs as jy nie 'n hond besit nie, moet elke kind geleer word, omrede hulle in ander situasies met honde in aanraking sal kom.
Hierdie boek is een wat 'n volwassene kan gebruik vir beide 'n kind wat dalk bang is vir honde, en 'n kind wat te vrymoedig is met honde. Daar is 'n nota aan ouers aan die begin van die boek, waarin veral gevra word dat die boek volledig gelees moet word voordat dit vir 'n kind voorgelees word.
Ouers ken die stadiums van hul kinders sowel as die kind se temperament en geskiedenis wat hulle met honde gehad het. Al hierdie faktore kom in die spel wanneer onderrig word oor veiligheid en honde. Dit is 'n vak wat al te dikwels glad nie geleer word nie.
Ek het probeer om dit so min as moontlik skrikwekkend te maak, en om gesonde hond/kind-verhoudings aan te moedig. Die boek sluit af met 'n paar simpel foto's om op 'n ligter noot af te sluit.
- Autor: Amber Richards
- Altersempfehlung: 3 - 5 Jahre
- 2023, Afrikaans
- Verlag: Babelcube Inc.
- ISBN-10: 1667457624
- ISBN-13: 9781667457628
- Erscheinungsdatum: 01.06.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.30 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "My Kinderboek oor honde liggaamstaal met prente".
Kommentar verfassen