Myne (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Clayton kom steel Lida se hart in 'n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie hê nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het vir ewig gesterf het, en 'n passie aangevuur wat sy nooit...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Myne (ePub)“
Clayton kom steel Lida se hart in 'n oogwink. Dit was nie veronderstel om te gebeur nie. Sy wou dit beslis nie hê nie, maar hy het haar lewe binnegeval, gevoelens in haar aangesteek wat sy gedink het vir ewig gesterf het, en 'n passie aangevuur wat sy nooit geweet het bestaan nie. As die huidige MotoGP-wêreldkampioen, leef Clayton permanent op die dun rand van adrenalien. Of dit nou óp of áf van die baan is, alles wat hy wil hê is binne sy hande: sukses, gewillige vroue, en al die media-aandag wat 'n sportster van droom. Hy het alles, behalwe vir Lida. Sý is die uitsondering, want vir die eerste keer val 'n vrou nie voor sy voete nie. Hul chemie is onmiskenbaar. Hul aantrekkingskrag is magneties. Maar vir Lida bly Clayton te veel van 'n risiko. Al probleem is dat daar iets aan Clayton is waarvan sy nie kan, of wíl, weg loop nie.
Autoren-Porträt von C M Christians
C M Christians is 'n boekwurm wat op 'n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap groot geword het. Op twaalfjarige ouderdom verhuis hulle na die Kaap en verloor sy haar hart in die Boland. Sy wou as kind 'n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaar geskraap om haar drome op papier vas te vang. Elke karakter besit iets van haar siel - goed of sleg!
Bibliographische Angaben
- Autor: C M Christians
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358759
- ISBN-13: 9781776358755
- Erscheinungsdatum: 01.12.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.57 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Myne"
0 Gebrauchte Artikel zu „Myne“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Myne".
Kommentar verfassen