'n Gelukkige kind (ePub)
Bemagtig jou kind om positief te dink
(Sprache: Afrikaans)
Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie! Dr. Pieter van Jaarsveld, 'n internasionele spreker en...
Leider schon ausverkauft
eBook
18.99 €
9 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Gelukkige kind (ePub)“
Die bord pap vlieg oor die tafel en die melk spat op alles. Jou oudste klap jou jongste teen die kop. En julle is al weer laat vir skool. Welkom by die klub van ouers wat soms nie meer weet hoe nie! Dr. Pieter van Jaarsveld, 'n internasionele spreker en kenner op die terrein van positiewe denke, verduidelik in hierdie omvattende ouerskapgids hoe kinders se koppe werk en hoe jý 'n gelukkige en gebalanseerde kind kan grootmaak. Dié boek wys dat dit wel moontlik is om duidelike grense te stel, terwyl jy jou kinders met liefde, respek en koestering grootmaak.
Autoren-Porträt von Pieter Van Jaarsveld
Dr Pieter van Jaarsveld, is 'n erkende internasionale konsultant in leierskapontwikkeling, en is ook bekend op radio en televisie. Hy het twee meestersgrade (in sielkunde en teologie) en 'n doktorsgraad (oor selfbeeld). Hy is die skrywer van drie topverkopers: Gee jou kind selfvertroue, Hart van 'n wenner en Dink jouself gelukkig. Hy en sy vrou, Irene, woon in die Strand en het twee getroude kinders en twee kleinkinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pieter Van Jaarsveld
- 2018, 440 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796320063
- ISBN-13: 9780796320063
- Erscheinungsdatum: 06.02.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.56 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Gelukkige kind"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Gelukkige kind“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Gelukkige kind".
Kommentar verfassen