n Skandalige aanbod (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in 'n vreemde land. Sonder 'n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by 'n adellike familie buite Wyndhamshire gaan...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „n Skandalige aanbod (ePub)“
"Cassie Kent en haar suster, Mary, bevind hulle onder moeilike omstandighede in 'n vreemde land. Sonder 'n heenkome, geld of familie om hulle in die vreemde te beskerm, moet hulle noodgedwonge as kamermeisies by 'n adellike familie buite Wyndhamshire gaan werk.
Hier ontmoet Cassie vir graaf Alister Wyndham, maar dis onmoontlik om 'n nederige en onderdanige houding teenoor die jong en aantreklike graaf te handhaaf. Haar parmantigheid fassineer hom en hy bied die twee susters 'n beter pos aan as gespreksdames vir sy grootmoeder. Cassie raak suspisieus.
In Londen gee Alister aandag aan haar, bederf en vertroetel haar; alles wat ontoelaatbaar is tussen 'n diensmeisie en 'n adellike. Wil hy met haar trou? Die antwoord is nee; hy durf nie ... Sy skandalige aanbod is om haar sy minnares te maak."

Autoren-Porträt von Dina Botha
Dina Botha glo liefde is soos om 'n klippie in 'n poel water te gooi. Die rimpeleffek kan nie anders as om ander mense se lewens te raak nie. Daarom skryf sy al vir 11 jaar lank liefdesverhale met 'n string titels agter haar naam. Sy verslind al van skool af Ena Murray, Elmar Steyn en ander romanseskrywers, en het na jare se wik en weeg uiteindelik die moed bymekaar geskraap om in te gee aan haar passie vir skryfwerk. Sy bly in Pretoria en het vier kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Dina Botha
- 2023, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359178
- ISBN-13: 9781776359172
- Erscheinungsdatum: 01.08.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "n Skandalige aanbod"
0 Gebrauchte Artikel zu „n Skandalige aanbod“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "n Skandalige aanbod".
Kommentar verfassen