'n Tweedehandse lewe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
'n Nuwe begin vir almal ... Dokter Carla Nel is vir die eerste keer in Å0/00 baie lang tyd enkellopend. Nou maak sy planne om die stukke van haar lewe so gou moontlik op te tel en haar grootste droom te bewaarheid. Sy koop Å0/00 praktyk en Å0/00 huis op die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „'n Tweedehandse lewe (ePub)“
'n Nuwe begin vir almal ... Dokter Carla Nel is vir die eerste keer in Å0/00 baie lang tyd enkellopend. Nou maak sy planne om die stukke van haar lewe so gou moontlik op te tel en haar grootste droom te bewaarheid. Sy koop Å0/00 praktyk en Å0/00 huis op die kusdorpie, Soutstrand, wat albei net soveel restourasie as haar lewe nodig het. Kobus Retief is Å0/00 enkelouer met meer hooi op sy vurk as wat hy kan hanteer, maar wanneer hy moet help om die nuwe dokter se praktyk en sommer ook haar huis op te knap, herinner iets hom dat hy Å0/00 man ook is. Carla se planne sluit egter nie Å0/00 man in nie en Kobus kan haar niks anders as Å0/00 tweedehandse lewe bied nie. Tog laat die liefde hom nie keer nie en voor Carla hom kan stop, restoureer Kobus haar vervalle hart en word sy deel van Å0/00 lewe wat haar wildste drome oortref.
Autoren-Porträt von Didi Potgieter
Didi Potgieter woon op Potchefstroom. Haar eerste Romanza, Leer my liefhêverskyn in Januarie 2014 en daarna sien vele ander Romanzas die lig. Met soveel
onvertelde stories in haar kop en hart, hoop sy om dit nog lank te kan doen.
Didi wen die ROSA Imbali-toekenning met Liefde vir 'n ridder en was al twee
keer 'n finalis vir die ATKV-Woordveertjiesprys vir romanse.
Bibliographische Angaben
- Autor: Didi Potgieter
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776350715
- ISBN-13: 9781776350711
- Erscheinungsdatum: 01.11.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.01 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "'n Tweedehandse lewe"
0 Gebrauchte Artikel zu „'n Tweedehandse lewe“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "'n Tweedehandse lewe".
Kommentar verfassen