n Vrou in gebed (eBoek) (ePub)
n Kragtige gevegsplan vir persoonlike, spesifieke en strategiese gebed
(Sprache: Afrikaans)
Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.
In ’N VROU IN GEBED plaas Priscilla...
In ’N VROU IN GEBED plaas Priscilla...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „n Vrou in gebed (eBoek) (ePub)“
Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doelgerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.
In ’N VROU IN GEBED plaas Priscilla Shirer die dringendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voorgrond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, waaronder identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.
’N VROU IN GEBED rus vroue toe om hulle eie gebedstrategieë neer te skryf wat hulle gereeld vir hulleself en hulle geliefdes kan bid.
Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek WAR ROOM en gebruik ’N VROU IN GEBED om die beginsels uit dié fliek vir vroue deel van hul elkedagse lewe te maak.
Dié boek is ’n praktiese gids vir vroue vir kragtige, doelgerigte gebed.

Bibliographische Angaben
- Autor: Priscilla Shirer
- 2015, 196 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431615374
- ISBN-13: 9781431615377
- Erscheinungsdatum: 02.12.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "n Vrou in gebed (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „n Vrou in gebed (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "n Vrou in gebed (eBoek)".
Kommentar verfassen