Umuzi: Nasleep (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Sy misdade was vir die nasie, het hy by
die verhoor betoog. Maar daardie volk stel
nie meer belang nie.
Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk
om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy
kom anderkant uit in...

Leider schon ausverkauft
eBook
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Umuzi: Nasleep (PDF)“
Sy misdade was vir die nasie, het hy by
die verhoor betoog. Maar daardie volk stel
nie meer belang nie.
Paul du Toit word weggeruk uit sy leefruimtes van huwelik en werk
om voor die Waarheids- en Versoeningskommissie te verskyn. Hy
kom anderkant uit in 'n land wat nie meer vir hom plek het nie.
As lid van die Spesiale Magte in die jare tagtig was hy deel van
'n 'projek' waarin twee burgerlikes gesterf het. Daarvoor moet hy
nou om amnestie aansoek doen, en dit bring hom te staan voor
vrae oor sy versluierde verlede.
Nasleep speel hom rondom die millenniumwending af in
Suid-Afrika en Londen, waar Paul kennis maak met ander Suid-
Afrikaners in die diaspora. Ankerloos in dié afsydige stad en op
soek na sy vrou wat hom verlaat het, vertoon Paul twee kante van
sy persoonlikheid: die een dodelik, die ander kwesbaar.
En algaande, deur transkripsies van Paul se WVK-sittings, ontbloot
hierdie ontroerende roman die gesplete aard van een man se
geskiedenis - 'n gewone mens meegesleur deur 'n oorheersende
boosheid.

Bibliographische Angaben
- Autor: Carel van der Merwe
- 2011, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415203024
- ISBN-13: 9781415203026
- Erscheinungsdatum: 21.04.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 0.59 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Umuzi: Nasleep"
0 Gebrauchte Artikel zu „Umuzi: Nasleep“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Umuzi: Nasleep".
Kommentar verfassen