Net in stories & As die blou roos blom / Romanza (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. dit is maddie schoeman. totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, wynand raath, se mooi oe. skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir haar.
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
1.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Net in stories & As die blou roos blom / Romanza (ePub)“
altyd die strooimeisie, nooit die bruid nie. dit is maddie schoeman. totdat sy een keer opkyk in 'n strooijonker, wynand raath, se mooi oe. skielik is liefde nie net in storieboeke nie, maar ook vir haar.
Autoren-Porträt von Rika Cloete
Rika Cloete se obsessie is misdaadfiksie. En as dit boonop teen 'n geskiedkundige agtergrond afspeel, soveel te beter. Reeksmoordenaars, passiemoorde, gifmoorde, geestesversteurings - dit is alles al van toentertyd af deel van die mens se bestaan. Maar ook die vraag om geregtigheid, die drang na uitlewering van die skuldige, en die onwrikbare geloof dat die goeie uiteindelik die bose sal oorwin, is gewortel in ons menswees. En dit is juis dít wat hoop vir die toekoms gee en dit noodsaaklik maak om daaroor te skryf. In 2002 is Cloete se debuutbundel eensaamigheid gepubliseer en in 2004 die avontuurromanse Die Oog van Isis. 'n Hele klompie tydskrifverhale het ook al uit haar pen verskyn. Doodsroeper is Rika se eerste spanningsroman. Sy is 'n gebore en getoë Johannesburger. In 1992 matrikuleer sy aan die Hoërskool Vorentoe en ontvang haar tersiêre opleiding aan die eertydse RAU, nou UJ. Vir meer as tien jaar lank was sy dosent in Duitse letterkunde, maar is deesdae voltyds skrywer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rika Cloete
- 2017, 69 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799386251
- ISBN-13: 9780799386257
- Erscheinungsdatum: 26.09.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.46 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Net in stories & As die blou roos blom / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Net in stories & As die blou roos blom / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Net in stories & As die blou roos blom / Romanza".
Kommentar verfassen