Net vier kort woordjies (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vir 'n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van 'n verhouding. Maar dan duik 'n geleentheid onverwags op om 'n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Net vier kort woordjies (ePub)“
Vir 'n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van 'n verhouding. Maar dan duik 'n geleentheid onverwags op om 'n lank gekoesterde droom te vervul. Professor Ryk Broodryk maak haar 'n aanbod wat sy nie kan weier nie: Trou met hom vir 'n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om vir drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy egter nie verwag nie, is vir die singende en ernstige professor om haar voete onder haar uit te slaan om haar hart in sy hande te hou.
Autoren-Porträt von Beatrix Smith
Beatrix Smith woon in Akasia in die Noorde van Pretoria. Haar liefde vir lees het op elfjarige ouderdom begin, toe sy Die Arabiese Nagte van haar peetpa ontvang het. Op hoërskool het sy haar ma en susters se biblioteekkaartjies gebruik om tot veertien boeke op 'n slag uit te neem. Sy is gelukkig getroud met Raymond en het drie kinders, Raymie, Chantelle en Jesse en ses kleinkinders. Met die kleinkinders in Nieu-Seeland en Oudtshoorn hou sy haar besig met skryf, ¿ droom wat sy nog altyd wou uitleef.
Bibliographische Angaben
- Autor: Beatrix Smith
- 2023, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358732
- ISBN-13: 9781776358731
- Erscheinungsdatum: 01.01.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.05 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Net vier kort woordjies"
0 Gebrauchte Artikel zu „Net vier kort woordjies“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Net vier kort woordjies".
Kommentar verfassen