Olke Bolke, Lulu (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis - 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die klas dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu - en hulle besluit om 'n modevertoning te hou!
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Olke Bolke, Lulu (ePub)“
Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis - 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die klas dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu - en hulle besluit om 'n modevertoning te hou!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 219 wen hy met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2019, 1. Auflage, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 079939775X
- ISBN-13: 9780799397758
- Erscheinungsdatum: 01.11.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 5.88 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Olke Bolke, Lulu"
0 Gebrauchte Artikel zu „Olke Bolke, Lulu“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Olke Bolke, Lulu".
Kommentar verfassen