Om elke dag te cope (PDF)
(Sprache: Englisch)
Elkeen van ons ken dae wanneer ons beangs soos Dawid, opstandig-onbegrypendsoos Job of radeloos soos die profeet Jeremia roep: 'O, Here, het U dan van myvergeet?' Ook Christene kan paniekerig raak wanneer die liggaamlike of emosionelepyn te veel en probleme...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om elke dag te cope (PDF)“
Elkeen van ons ken dae wanneer ons beangs soos Dawid, opstandig-onbegrypendsoos Job of radeloos soos die profeet Jeremia roep: 'O, Here, het U dan van myvergeet?' Ook Christene kan paniekerig raak wanneer die liggaamlike of emosionelepyn te veel en probleme waarvan selfs ons beste vriende nie weet nie, teswaar raak. Maar, s Maretha Maartens, hierdie gevoel is tydelik. Ons verdrink nie. Inteendeel: ons lyk al hoe meer soos beelddraers van God. Wat ook al gebeur, onscope, want:C: Ons het vir Christus. Hy is getrou, Hy hoor en reageer op ons noodkrete. O: Die O weerspiel die nulpunt, die O! van ons hulpgeroep. Dit herinner onsaan die tye wat ons in die put was, maar dat God ons weer teruggebring hetna die lig. P: Hoewel ons tye van Paniek, Probleme en Pyn ervaar, het ons 'n Paaslam, 'n Persoon na wie ons met ons probleme kan gaan. E: Ons het God se Ewige beloftes, ons is in 'n Ewige verbond met Hom. Maretha wys ons telkens op die genade en ondenkbare groot krag van die lewendeChristus. Ons kan weet die krag waarin ons cope, nie uit onsself is nie. En omdatons self cope, word dit makliker om diensbaar aan ons medemens te wees.
Bibliographische Angaben
- Autor: Maretha Maartens
- 2012, 320 Seiten, Englisch
- Verlag: Struik Christian Media
- ISBN-10: 1415322481
- ISBN-13: 9781415322482
- Erscheinungsdatum: 05.08.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Om elke dag te cope"
0 Gebrauchte Artikel zu „Om elke dag te cope“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om elke dag te cope".
Kommentar verfassen