Omdat alles sin maak by jou (ePub)
Christie is bly haar susters en broer het hulle sielsgenote gevind, regtig, sy is. Maar daai tipe geluk is nie noodwendig vir almal beskore nie. Dalk moet hierdie bloemis maar vrede maak daarmee...
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Hoekom blom die liefde vir almal behalwe die bloemis?
Christie is bly haar susters en broer het hulle sielsgenote gevind, regtig, sy is. Maar daai tipe geluk is nie noodwendig vir almal beskore nie. Dalk moet hierdie bloemis maar vrede maak daarmee dat sy nie haar asem moet ophou vir 'n ruiker rose van haar eie nie.
Wanneer dokter Renier Visser, net so onverantwoordelik aantreklik soos die res van die Visser-broers, vir Christie vir advies vra met sy liefdeslewe, probeer sy opreg help. Dis nie asof daar enige tekens van 'n vonk tussen hulle is nie. Tot hulle op 'n dag oor die tou trap.
Renier beweer nog altyd hy is nie van plan om ooit te trou nie. Maar hoe meer tyd hy saam met Christie deurbring, hoe meer besef hy, by haar maak die lewe sin.
haar kerfstok. Sy kom uit 'n agtergrond in opvoedkunde, en is op 40 weer terug
universiteit toe om 'n honneurs en MPhil te voltooi. Haar man is haar studenteliefde
en na 44 jaar saam, drie interessante kinders en 'n kroos kleinkinders, maak hy
nog altyd haar knieë lam, soos dit 'n goeie held betaam. Kenmerkend van Winckler
se werk is haar onafhanklike, hardekwas heldinne, wat sy heerlik afspeel teen sterk
maar sensitiewe helde.
- Autor: Elsa Winckler
- 2021, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639609694
- ISBN-13: 9780639609690
- Erscheinungsdatum: 01.09.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.24 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Omdat alles sin maak by jou".
Kommentar verfassen