Ontsluit die Joodse kode (ePub)
12 geheime wat jou lewe, gesin, gesondheid en finansies sal vernuwe
(Sprache: Afrikaans)
Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land...
Leider schon ausverkauft
eBook
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ontsluit die Joodse kode (ePub)“
Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul taal van oorsprong (Hebreeus) en aanbid hulle in hul oorspronklike hoofstad (Jerusalem).
In Ontsluit die Joodse kode help die internasionaal bekende evangelis, Perry Stone, lesers om hierdie wonderlike geheime te ontsluit. Perry Stone het ’n jare lange verbinding met en liefde vir die Joodse volk en identifiseer wat hy noem ‘die Joodse DNA vir sukses’. Hy wys daarop hoe die Jode die geheim van rykdom, gesondheid,
kreatiewe vermoëns en gesinseenheid baasgeraak het.
Onderwerpe sluit in:
•
Die Hebreeuse Verbond met God en waarom dit suksesvol is
•
Feeste, Sabatte en herdenkings – die rol wat familie speel in sukses en genot
•
Die belangrikheid van naamkeuses
•
Die geestelike beginsels van rykdom en welvaart
•
Nalatenskap en hoe om die seën aan toekomstige geslagte na te laat
Perry Stone verklaar: ‘Hierdie boek sal jou help om ook die geheime te ontsluit wat die Joodse leefstyl en denke gevorm het en hulle ’n magtige nasie, ’n geseënde etniese
groep en ’n volk wat teen alle verwagting in oorleef het, gemaak het.’

Bibliographische Angaben
- Autor: Perry Stone
- 2013, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415325405
- ISBN-13: 9781415325407
- Erscheinungsdatum: 01.08.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.15 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Ontsluit die Joodse kode"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ontsluit die Joodse kode“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ontsluit die Joodse kode".
Kommentar verfassen