Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars (PDF)
Ongewone verhale uit ons verlede
(Sprache: Afrikaans)
Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis.
Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat 'n keur van die...

sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
10.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars (PDF)“
Moenie verwag dat hierdie stories enigsins gaan wees soos die geskiedenis wat jy op skool of universiteit geleer het nie. Max du Preez sit die mense, die karakters, terug in die geskiedenis.
Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars bevat 'n keur van die verhale uit die uiters gewilde Of Warriors, Lovers and Prophets van 2004 en Of Tricksters, Tyrants and Turncoats van 2008. Heelwat van dié stories is verder nagevors en herskryf. Daar is ook drie splinternuwe verhale: die merkwaardige storie van die Franse Hugenoteseun wat skipbreuk gely en deur 'n Xhosahoofman as sy eie aangeneem is; die Engelse lady wat haar glanslewe in Londen vir 'n ossewa verruil en voor en tydens die Anglo-Boereoorlog in die ou Transvaal gesmous het; en die groep Duitse oorlogswesies wat in 1948 in Suid-Afrika aangekom en hier as Afrikaners diep spore getrap het.
Daar is stories van Khoikhoi wat as hofknape in die buiteland gebly het; 'n Duitser wat 'n Koranna-hoofman geword het; van die merkwaardige wysgeer Mohlomi, die "Boere-Tarzan" Coenraad de Buys; die bittere broedertwis tussen Christiaan en Piet de Wet; van generaal Koos de la Rey se merkwaardige vrou Nonnie; en van twee aspirant-sluipmoordenaars, Robey Leibbrandt en David Pratt.
Só word die leser deur al die draaie en dramas van ons geskiedenis geneem - sonder om sondebokke te soek of enigiemand te laat skuldig voel.
Max du Preez bewys wéér dat die geskiedenis interessanter - en meer pret - as fiksie kan wees.

Bibliographische Angaben
- Autor: Max Du Preez
- 2010, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770221158
- ISBN-13: 9781770221154
- Erscheinungsdatum: 05.11.2010
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 1.49 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars"
0 Gebrauchte Artikel zu „Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Oor krygers, korrelkoppe en konkelaars".
Kommentar verfassen