Oortref jouself (ePub)
7 sleutels om jou lewe elke dag te verbeter
(Sprache: Afrikaans)
Dit maak nie saak of jou lewe voorspoedig verloop of rondom jou in duie stort nie, ons wil almal beter wees. Ons wil meer doeltreffend wees. Ons wil God beter ken; ons wil beter huweliksmaats en ouers wees, beter minnaars, beter bemoedigers, beter...
Leider schon ausverkauft
eBook
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Oortref jouself (ePub)“
Dit maak nie saak of jou lewe voorspoedig verloop of rondom jou in duie stort nie, ons wil almal beter wees. Ons wil meer doeltreffend wees. Ons wil God beter ken; ons wil beter huweliksmaats en ouers wees, beter minnaars, beter bemoedigers, beter gemeenskapsleiers, beter werknemers, beter werkgewers, beter bestuurders. God het diep binne-in ons die begeerte geplaas om meer soos hy te wees. In Oortref jouself help Joel Osteen jou om diep na binne te kyk en die onskatbaar waardevolle sade van grootsheid te ondek wat God binne-in jou geplant het. Hy gee jou sewe sleutels wat jy kan gebruik om daardie sade van grootsheid te ontsluit sodat dit kan groei tot oorvloedige seën in jou lewe. Laat Joel Osteen se insig en bemoediging jou help om jou Godgegewe doel en potensiaal te besef en te begin om jou lewe elke dag te verbeter.
Bibliographische Angaben
- Autor: Joel Osteen
- 2011, 400 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 141531084X
- ISBN-13: 9781415310847
- Erscheinungsdatum: 17.05.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.48 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Oortref jouself"
0 Gebrauchte Artikel zu „Oortref jouself“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Oortref jouself".
Kommentar verfassen